Gedoseer

In die nagraadse programme in Afrikaans (Honneurs, Meestersgraad en Doktorsgraad) word menslike bestaan ondersoek deur te kyk na die simbole, mites, metafore en tekste wat die menslike bestaan medieer. Soos in al die ander geesteswetenskappe is begrip van die menslike bestaan die doel. In die vak Afrikaans is taal en tekste die middel tot hierdie doel.

Om die mens en die manier waarop die mens die wêreld verstaan, te ondersoek, word die taal wat die mens gebruik om uitdrukking te gee aan hierdie wêreld, om sin te gee aan sigself en aan die wêreld waarin hy/sy leef, bestudeer.

Die meestersgraad behels ‘n skripsie, onder leiding van een van die dosente in die Departement, oor ‘n tema waarop ooreengekom word. Temas kan uit die taal- of letterkunde gekies word.

Toelatingsvereistes

Toelating tot die Magistergraad moet deur die Departementshoof goedgekeur word.

Kontakbesonderhede

Naam: Prof Marné Pienaar
Tel: 011 559 2706 / Epos: mpienaar@uj.ac.za

Verhandeling

Program taught in:
Afrikaans

See 105 more programs offered by University of Johannesburg »

This course is Campus based
Start Date
Feb 2020
Duration
2 years
Full-time
Price
Deadline
By locations
By date
Start Date
Feb 2020
End Date
Application deadline

Feb 2020

Location
Application deadline
End Date